



Generation: n. whole body of persons born about the same time. (The Oxford English Dictionary)
Generation gap: differences of opinion between those of different generations. (The Oxford English Dictionary)
Die God van die Bybel is `n Generasie God. Hy stel dit op verskeie plekke duidelik dat Hy die God van Abraham, Isak en Jakob is. Dit is vir Hom belangrik dat elke generasie `n verhouding met Hom het
Die Nuwe-Generasie binne Mosaïek is ‘n vibrant gemeenskap van jongmense tussen 1 - 30 jaar oor verskeie generasies, waar ons verby grense dink en saam unieke en intieme verhouding bou met God. Elke generasie het verskeie behoeftes en ervaar die lewe anders soos ons leer van Abraham, Isak en Jakob....
Ons onderneem om in hierdie journey vir mekaar en ander jongmense die stories te vertel oor wie God is en wat Hy doen en gedoen het in mense se lewens.
Die Nuwe Generasie binne Mosaïek is nie die kerk van môre nie, maar die kerk van vandag waar ons elke jongmens uitnooi om te groei na plek waar elkeen: