Paasfest

Paasfest

Heilige Week en Paasnaweek is ‘n hoogtepunt waarna Mosaïek elke jaar uitsien. Dit is ‘n tyd waarin ons fokus op die gebeure rondom Jesus se kruisiging en opstanding.

Ons sien uit na Heilige Week 2011, van Palmsondag (17 April) tot Goeie Vrydag (22 April) en Opstandingsdag (24 April). Dit word voorafgegaan deur Lydenstyd, wat begin met Aswoensdag (9 Maart), waartydens ons Jesus se lyding op Aarde onthou, en wat dit steeds vir ons beteken.

Nuus