



“30Somethings” is ‘n veilige ruimte waar enkellopendes die lewe saam geniet! Ons is ‘n groep jongmense wat al die grondpad van die lewe ook geloop het, maar besluit het om 'n positiewe uitkyk op die lewe te hê! (don't be a prisoner of your past, rather be the architect of your future!)