Mez'o is deel van die groter Nuwe Generasie span wat daarna streef om jongmense te inspireer en te begelei na ‘n alternatiwe, holistiese manier van lewe wat ‘n verskil maak in hul wêreld.
Mez'o funksioneer tans veral in 3 spanne: LOVE, FAITH en HOPE.