Mekuno / Jong Volwassenes

Mekuno / Jong Volwassenes

Mekuno is 'n vibrant, evolving gemeenskap van jong volwassenes binne Mosaïek waar ons saam connect en groei om geïntegreerde lewens te leef. Kom journey saam met ons, waar ons saam egte verhoudings kweek met God en ander.

Die woord "Mekuno" is Grieks vir groei, en dit is baie gepas vir hierdie generasie waar jong volwassenes konstant in ‘n kontinuum van groei leef in al die dimensies van die lewe.