In 2012 vier ons by Mosaïek Lydenstyd, die 40 dae voor Jesus se kruisiging, van 22 Februarie tot PalmSondag op 1 April.
Komende Woensdag 22 Februarie, AsWoensdag, lei ond die tyd in met twee spesiale Klipkerkbyeenkomste om 12:00 en 18:30.
Jy kan ook die reis meemaak deur die gebruik van 'n begeleidende handleiding, wat jy hier kan aflaai in PDF-formaat.