Indien jy die leier/fasiliteerder is van 'n groep saam met ander in Mosaiek, stuur gerus 'n epos aan jacquesb@mosaiek.com vir 'n uitnodiging na ons sosiale netwerk op NING.
Hier kan jy connect met ander groepe en leiers, meer leer oor beskikbare hulpbronne, en inligting bekom oor uitreik-geleenthede