’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

lidmaatskap

Johan Geyser begelei ’n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente en ons spiritualiteit, asook ’n ontmoetingsgeleentheid met van die bedieningsleiers in die gemeente. Tydens hierdie ontmoeting sal jy agterkom waar jy in jóú journey is en hoe Mosaïek jou kan bystaan.

Vir meer inligting, kontak vir Charmaine Austen-Dreyer by 011 215 7202, academi@mosaiek.com.

Jun
3
Sat
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio
Jun 3 @ 8:45 am – 12:30 pm
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio | Randburg | Gauteng | South Africa
Johan Geyser begelei ’n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente en ons spiritualiteit; ’n verkenning van waar jy op jóú journey is en hoe Mosaïek jou kan bystaan.
Registreer by die i-desk of kontak Charmaine Austen-Dreyer 011 215 7202 |  academi@mosaiek.com
Aug
19
Sat
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio
Aug 19 @ 8:45 am – 12:30 pm

Oct
14
Sat
Nuwelidmaatgesprek @ Mosaiek Mezzanine, Communio
Oct 14 @ 8:45 am – 12:30 pm