’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

KykNET

Welkom, kykNET-kykers!

Inspirasie vir jou lewensreis, vanuit Mosaïek Gemeente in Johannesburg

Mosaïek is elke dag op televisie. Ons dienste word ongeveer 5 weke later op Sondae om 17:30 op kykNET  (DStv kanaal 144, 145)  uitgesaai. Maandae tot Vrydae om 05:50 (herhaling 08:00) en Saterdae om 06:20 is daar ’n kort oordenking wat op die preektema van die Sondag voortbou om die kyker op ’n formasiereis te neem.

Die gebedslyn is  deel van die Sondagmiddaguitsending op kykNet en is beskikbaar tussen 17:30 en 18:30 vir enigeen wat wil inbel sodat iemand saam met hulle kan bid. Gebedsversoeke kan ook per e-pos gestuur word na gebedsversoeke@mosaiek.com.

Die Boodskap
Sondag 17:30

Daaglikse oordenkings
Maandag tot Vrydag om 05:50 (herhaling 08:00) en Saterdag om 06:20

Gebedslyn
Sondag 17:30 tot 18:30
011 268 4790
gebedsversoeke@mosaiek.com