’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Israel-pelgrimstog 2017

Mosaïek beplan om vroeg in Desember 2017 ‘n pelgrimstog na Israel te onderneem. Indien  jy belangstel om hierdie wonderlike geleentheid saam met ons geloofsgemeenskap te beleef, kontak gerus vir Ria Becker by 011 268 4720.

Ons nooi jou ook na ‘n inligtingsaand wat deur die reisagentskap aangebied word vir almal wat belangstel, hier by Mosaïek op Maandag 24 April 2017  om  19:00, Viaticus 101.