Winter 2010

Huidige preekreeks
Ons is tans besig met 'n nuwe bestuursreeks, met Trevor Hudson en Johan Geyser. In die reeks 'Geld en...' gaan Trevor en Johan oor 'n tydperk van vier weke oor verskeie aspekte rondom dié tema gesels. Soos Lukas skryf "...wees ryk in God..." Luk. 12:21.

Conversations
Mosaïek Conversations (voorheen bekend as Mosaïek Congress) word die jaar op 14 en 15 September angebied, en word op 17 en 18 September herhaal. Sprekers by Conversations sluit in Trevor Hudson, Johan Geyser, Ron Martoia en 'n spesiale internasionale gas, David Benner. Wegbreeksessies gaan aangebied word deur Juliet Benner, Ron Martoia en Stephan Joubert saam met Theo Geyser. Registrasievorms is by die i-desk beskikbaar, en op www.mosaiek.com/conversations of kry gerus verdere inligting by Sonja Kloppers 011 268 4763.

Blyspel/Musical
Mosaïek se Inspirerende Kunstespan bied dié jaar weer 'n oorspronklike musiekblyspel aan, wat tussen 22 en 31 Julie op die planke is. In ‘Haweloos – 'n Musical’, wat draai rondom die vrae “Wat is huis?" en "Wat is tuiste?” kuier ons op St. Helenabaai in 1834. Kaartjies is by Computicket en by die i-desk beskikbaar, of skakel gerus 011 268 4700. Besoek ook gerus www.mosaiek.com/blyspel_bestelvorm om kaartjies te bespreek.

Preekreekse

  • Reeks: Geld en... / Money and...
    Money and Contentment - Trevor Hudson
    Son 1 Aug 2010 - 08:30, 10:15, 19:00
  • Reeks: Geld en... / Money and...
    Geld en Aanvaarding - Johan Geyser
    Son 8 Aug 2010 - 08:30, 10:15, 19:00

Wat lê voor