Immergroen - meer inligting

 

Naam van Bediening

Immergroen Ouerskap

Leier

Ingrid Harper

Doel

Ondersteun ouers met algemene ouerskap uitdagings, deur die Immergroen Ouerskapskursus as toerusting te gebruik, en die skep van geleenthede vir ouers om mekaar op 'n sosiale vlak te ontmoet en ook uit te reik na die gemeenskap.

Fokusgroep/Teikengroep

Ouers

Ontmoet wanneer

Kwartaalliks

Ontmoet waar

Kerk en ander Venues

Uitkomste vir die jaar

7 week kursus wat 2 Februarie 2011 begin.

 

Naweek Kursus 4 & 5 Maart

 

Retreat 6-8 Mei

 

Naweek Kursus 2 & 3 September

 

Retreat 14-16 Oktober

E-pos adres

ingrid.harper@immergroenouerskap.co.za

Kontaknommer

082 780 0160

 

Nuus

Artikels

X
Loading