Onderwerp “Hulpbronne en Groei”

Groei en Hulpbronne: Welkom

Daar is verskeie geleenthede wat aangebied word om jou te begelei in jou journey met die Here, met die mense om jou en om 'n verskil in die wêreld te maak.

Ons glo dienswerk is 'n integrale deel van wat ons geloofslewe behels. Daar is verskeie ruimtes waar jy in ons gemeente en gemeenskap jou unieke talente, gawes en passies kan uitleef. Rig navrae aan jacquesb@mosaiek.com .

Die Mosaïek Akademie bied jaarliks 'n hele aantal modules aan (gewoonlik in ses weeklikse blokke) wat jou toerus oor 'n verskeidenheid onderwerpe wat aangebied deur vooraanstaandes in hulle velde. Rig navrae aan barettan@mosaiek.com of maak gebruik van 'n onderstaande vorm om vir 'n opkomende module te registreer.

Die Persoonlike Ontwikkeling-span in die gemeente, begelei jou in jou verbintenis tot die plaaslike gemeente (Oriëntering), 'n verbintenis tot 'n verhouding met die Here (OPwaarts), 'n verbintenis tot 'n lewe in community met ander (METwaarts), en 'n verbintenis tot 'n lewe wat 'n verskil maak in die wêreld (UITwaarts). Rig navrae aan barettan@mosaiek.com of maak gebruik van 'n onderstaande vorm om vir 'n opkomende gespreksgeleentheid te registreer.

Inner Voice of Love


 

Inner Voice of Love

 

Trevor Hudson - Video Blog - Stop!


Trevor Hudson - Video Blog - Get Real ...


Trevor Hudson - Video Blog - Life's greatest opportunity.


Trevor Hudson - Video Blog - God's beloved.


Trevor Hudson - Video Blog - God stepped into Human History.


Trevor Hudson - Video Blog - Your picture of God.


Trevor Hudson - Video Blog - An invitation


Finansies

Persoonlike Finansiële Beplanningskursus 

Mosaiekbied elke kwartaal twee kursusse aan wat individue help om hul geldsake beterte bestuur. Elk van hierdie kursusse word deur ‘n span aangebied wat kundig is inhul onderskeie velde.

Preekreekse