Hoogtepunte van 2011
’n Opgradering in die sekuriteitstelsel met addisionele kameras en grens-alarm.
Wifi-sisteem aangebring in kantore en publieke areas.
Kliënte soos M-Net, Standard Bank en Liberty Life maak inkomste beskikbaar om oorhoofse kostes te delg, en stel dus meer beskikbaar vir bedieningsdoeleiendes.
Policies and procedures is herbesoek om te optimaliseer.
Strengths-gebasseerde coaching, saam met ander profiel-toetse word geïnkorporeer om span- en individuele funksionering uit te bou.
Finansiële komitee se bydrae is onmisbaar, en in 2011 vier ons die aanwysing van Michael McClintock as ‘Ekonoom van die jaar’ – wat saam met Christo Luus (’n vorige ‘Ekonoom van die jaar’-wenner) binne die span dien.
Finansiële kursusse word gevestig en aangebied, om verwante behoeftes in die gemeente aan te spreek.