’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Origins Retreats

By Origins wil ons die eeue-oue praktyk van afsondering meer deel maak van ons lewensritme. Dit is belangrik om onsself af te sonder, stil te word en op God te wag. Die Bybel vertel ons immers dat dit juis dan is wanneer ons krag sal ontvang om met passie en deernis ’n inspirerende lewe te leef wat ’n verskil maak.

Dagretreat

22 Junie 2017
‘n Dag van stilte, refleksie, en gebed
Donderdag, 9:00-15:00
Registreer by Ina van der Merwe: retreats@mosaiek.com