’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

GROEI

Groei en kursusse word op die Mosaïek-kampus aangebied. Deur middel van interaktiewe leergeleenthede word ruimtes geskep waar voortdurende groei in elke medereisiger se totale menswees kan plaasvind. Die doel is dat elke Mosaïeker kan groei na die persoon wie hy of sy geskep is om te wees. Ons poog om jou toe te rus met kennis (die wat), insig (hoekom dit belangrik is) en vaardighede (die hoe) van die journey.