Die Bybel praat baie daaroor dat ons lewe ander volgers van Jesus moet insluit – dis Community. Maar waar? En hoe? En hoe lyk hierdie connection?
Leerervarings:
Om jou verder te begelei op die beweging bied ons die volgende Wholeness Leerervarings wat jou verder op hierdie Journey van genesende en restorerende gemeenskap kan help...
Vir meer inligting of registrasie kontak vir Baretta Nel by 011 215 7202 of barettan@mosaiek.com.