’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Formatio

Eerste Tree: Verder

met Johan Geyser, Wilma Geyser en Jeanetta Basson
17, 24 en 31 Mei

Hierdie interaktiewe leergeleentheid het ten doel om jou te help om jou unieke, Goddelike samestelling te ontdek in terme van gawes,
persoonlikheid en passie, en betekenis aan jou lewe toe te voeg deur te dien in ooreenstemming met jou goddelik samestelling.

 

‘n Holistiese benadering tot kinderontwikkeling: Laerskoolkinders

met Hennie Vorster
14,21 en 28 Jun

Registreer by die i-desk of kontak Charmaine Austen-Dreyer by 011 215 7202.