’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

gebedsversoeke

Spesifieke gebedsversoeke asook persoonlike gebed vir individue in die klipkerk op Sondae na afloop van die eredienste.

Stuur gebedsversoeke na gebed@mosaiek.com, of kontak Marius van der Westhuyzen by 082 884 1005, .