’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

begrafnisse

Ons bedien die naasbestaandes en families tydens die afsterwe van geliefdes.

Roudienste of gedenkdienste word in die Klipkerk gehou. Die Muur van Herinnering (agter die Klipkerk) is ’n privaat gedenkmuur waarop gedenkstene, met of sonder veraste oorskot, geplaas kan word.

Vir meer inligting, kontak Kinny Sinden by 011 215 7207.