Expeditio

Expeditio

Expiditio is 'n forum vir Christen-sakelui wat smag na die integrasie van geloof en besigheid om uiteindelik God se Koningkryk in die handel te sien. Die bediening staan onder leiding van Cobus Oosthuizen en is gemik op Besigheidsleiers, Eienaars en Entrepreneurs.

 

Ontmoet wanneer

Die eerste Woensdag van elke maand.

Ontmoet waar

Mosaïek – Genesis-gebou

Uitkomste vir die jaar

Christian business people walking in victory in the marketplace – spreading the fragrance of Christ 

 

Christen sakelui wat in oorwinning werk in die handelsmark - deur die geur van Christus te versprei.

Enige algemene nuus...

Besoek gerus ons blog of kry ons op Facebook.

E-posadres

cobus@cobusoosthuizen.com

 

X
Loading