Die kinder- en hoërskoolbedienings van Mosaïek heropen vir die jaar. Registrasie- en ander navrae kan gerig word aan Roelof Nel (Planet J) of Miranda Wenzel (Mezo).
Jy is ook welkom om van die Mezo-registrasievorm of Planet J-registrasievorm gebruik te maak.