Nagmaal: Die Griekse woord is “eugaristie” en beteken letterlik “om dankbaar te wees”.
Nagmaal word vier keer per jaar tydens ons Sondagbyeenkomste in die Teatro bedien, en ook tydens ons Goeie Vrydag-byeenkomste, en Oujaar/Nuwejaarsbyeenkomste.
Nagmaal is deurlopend in ons Klipkerk beskikbaar, vir persoonlike gebruik.