Maximus Toerustingsessie


Ons wil jou graag herhinder aan ons maadelikse gratis toerustingsessie, elke laaste Donderdagaand van die maand.

 

Tema: Die fondasie van ons geloof aan die hand van die tabernakel

 

Spreker: Johan Woest

 

Datum: 26 Mei 2011

 

Tyd: 19H00 - 20:30

 

Plek: Genesis Hoofstuk 1, Mosaiek Gemeente,

Danielle straat (af van Davidson straat/ 14de laan), Fairlands 

Nuus

Artikels

X
Loading