Maximus (Mosaïek se Mannebediening) bied 'n manne-ontbyt aan by die Roodepoort Country Club. Die spreker, Adriaan Vlok, gaan sy hart kom deel oor vergifnis.
Datum: Saterdag 29 Oktober 2011
Koste: Gratis (Donasies sal opgeneem word).
RSVP: Maandag 24 Oktober 2011 (sodat ons vir jou kan voorberei).
Vir enige navrae of om hiervoor te registreer, kontak gerus vir Pieter van der Walt by bathrooms@tiscali.co.za of 082 820 1519.