Fietsry Leierskapsgesprekke


Viaticus 101

Ons wil graag saam gesels oor die leierskap van hierdie belangegroep in die toekoms.

Ons fietsry belangegroep se leier het uitgetree en ons is dus opsoek na ’n nuwe span leiers om hierdie belangegroep vorentoe te lei. Ons wil wegbeweeg van ’n leierskapsstelsel waar al die groep se reelings deur 1 leier behartig word. Ons wil graag ’n span leiers saamstel en vir elke lid van die span geleentheid gee om ’n spesifieke rol of funksie binne die groepsleierskap te vervul.

Sien uit daarna om saam oor ons fietsry te droom!

Enige navrae, kontak my gerus.

Hennie Maartens

henniejm@mosaiek.com

011 268 4742

Nuus

Artikels

X
Loading