Die Mosaiek Fietsrygroep gaan komende Saterdag weer so tussen 15 en 30km ry en vertrek vanaf Riverstone Lodge (Stone Cradle) in Mulderdrift. Daar sal ’n Mosaiek banner sigbaar wees.
Tyd: 6:00 vir 6:30.
Enige navrae, kontak gerus vir Johann Knoetze by johann.knoetze@gmail.com of 071 572 8300.