30 Somethings - Stonehaven Dinner & Cruise


30 Somethings hou hulle jaarafsluitingsfunksie by Stonehaven op die Vaalrivier. Die funksie sluit 'n 3-gang maaltyd en 'n "cruise" op die Vaalrivier in.

Datum: Saterdag 19 November 2011

Tyd: 17:30 vir 18:00 tot ongeveer 21:00. Saamrygeleentheid vertrek vanaf Mosaïek stiptelik om 16:30.

Koste: R365 per persoon

RSVP teen Vrydag 28 Oktober 2011

 

Om te registreer of vir enige navrae, kontak gerus vir Carina Claassen by 30somethings@mosaiek.com

 

Betalings kan aan Mosaïek gemaak word:

Absa Tjekrekening: 0100 913 1686

Tak: 516 805

Verwysing: 4822/105 Voorletter en Van

 

Nuus

Artikels

X
Loading