Events

« Dinsdag October 12, 2010 »
Dins

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 12/10/2010 19:00
End: 12/10/2010 20:30

Feminae het hierdie jaar met die tema; Bruilof, gewerk en ons onderwerp hierdie maand is "From Ashes to Beauty". Ons moet reg wees as bruide want die Bruidegom is oppad, maar hoe doen jy dit as jy jou as-kleed oor jou wil gooi soos Job?

Dit is Oktobermaand en Borskankermaand. Dit is ook ons laaste onderwerp van die jaar. Die laaste voorbereiding vir die Bruidegom. TERTIA NEL, het 'n baie besonderse stukkie getuienis wat gedagtes by jou laat van God se Soewereiniteit, Almag en Ontsettende Genade. Sy kom haar borskanker storie met ons deel.

Preekreekse