BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Mosaïek |  October 10 2010- October 17 2010
PRODID:-//strange bird labs//Drupal iCal API//EN
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T110822Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100317T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20101201T170000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1177
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1177
SUMMARY:Depressie en angs ondersteuningsgroep
DESCRIPTION:
Depressie en Angs ondersteuningsgroep
Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland).
Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T110822Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20101010T153000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20101010T164500Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1897
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1897
SUMMARY:10 10 10 Journey 10 week Celebration en afsluiting
DESCRIPTION:
&nbsp\;
10 10 10 sojourners...
Dit was vir ons ‘n voorreg om die journey saam met jou te stap!
Ons wil elkeen van julle wat die 10 10 10 Journey meegemaak het\, uitnooi om vir `n laaste keer saam te kom celebrate op die 10de van die 10de maand 2010!
Kom vertel en luister na wat God in\, met en deur ons gedoen het!!!!!!!!!!!!
Tyd\:               17\:30
Waar\:            Viaticus 102
Wanneer\:     10 Oktober 2010
&nbsp\;
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T110822Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20101012T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20101012T183000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1149
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1149
SUMMARY:FROM ASHES TO BEAUTY
DESCRIPTION:
Feminae het hierdie jaar met die tema\; Bruilof\, gewerk en ons onderwerp hierdie maand is &quot\;From Ashes to Beauty&quot\;. Ons moet reg wees as bruide want die Bruidegom is oppad\, maar hoe doen jy dit as jy jou as-kleed oor jou wil gooi soos Job?
Dit is Oktobermaand en Borskankermaand. Dit is ook ons laaste onderwerp van die jaar. Die laaste voorbereiding vir die Bruidegom. TERTIA NEL\, het 'n baie besonderse stukkie getuienis wat gedagtes by jou laat van God se Soewereiniteit\, Almag en Ontsettende Genade. Sy kom haar borskanker storie met ons deel.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T110822Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20101013T163000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20101013T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1562
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1562
SUMMARY:Akademie\:  PT103 Persoonlikheid\, Gawes & Bediening & PT301 Kontemplatiewe Spiritualiteit
DESCRIPTION:
PT103 Persoonlikheid\, Gawes &amp\; Bediening\:  Aangebied deur Johan Beukes
PT301 Kontemplatiewe Spiritualiteit\:  Aangebied deur Johan Geyser
Datums\:  1 September\, 8 September\, 22 September\, 29 September\, 6 Oktober\, 13 Oktober
Sluitingsdatum\:  30 Augustus!
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T110822Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20101014T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20101028T180000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1899
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1899
SUMMARY:Turbo Kleingroepe
END:VEVENT
END:VCALENDAR