Events

« Saterdag July 31, 2010 »
Sat

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 20/07/2010 19:30
End: 31/07/2010 22:00

Die beoogde speelvak van die Musical vir 2010 is tussen 20 en 31 Julie.

Start: 30/07/2010 18:30
End: 31/07/2010 19:00

IMMERGROEN OUERSKAP KURSUS
30 & 31 Julie 2010 

Verstaan jou kind, herwin jou gesag en ontvangs praktiese dissiplineraad vir babas tot tieners!

Start: 31/07/2010 08:30
End: 31/07/2010 12:30

Ons wil jou uitdaag / Uitnooi om deel te neem aan die 10 10 10 Journey.

 

Tydens die sessie gaan jy journey in 'n:

Start: 31/07/2010 08:30
End: 31/07/2010 12:00

Tydens die 10/10/10 journey word vriende en vriendegroepe uitgenooi om hulle energie in drie verhoudings te kanaliseer.

Start: 31/07/2010 19:30
End: 31/07/2010 22:00
n.v.t.
X
Loading