Events

« Dinsdag July 27, 2010 »
Dins

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Die beoogde speelvak van die Musical vir 2010 is tussen 20 en 31 Julie.

Start: 27/07/2010 19:00
End: 27/07/2010 20:30

By Feminae vul ons; ons Bruilof tema aan met 'n onderwerp wat dikwels so naby ons harte is en nogtans sukkel ons so om dit in die oë te kyk. "In My Winter" gebeur ook wanneer jy gereed moet maak vir die Bruilof. 

Lindie Gouws, van MY WORLD MINISTRIES gaan met ons gesels rondom God se plan vir ons In ons Winter seisoen.

X
Loading