Events

« Dinsdag July 20, 2010 »
Dins

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 20/07/2010 19:30

Die beoogde speelvak van die Musical vir 2010 is tussen 20 en 31 Julie.

Start: 20/07/2010 19:30
End: 20/07/2010 22:00

Geagte Inspirerende Kunstespanlid

As waardevolle spanlid, wil ons jou graag uitnooi na ‘n spesiale voorskou-aand van Haweloos, ‘n musical!
Ons maak hierdie geleentheid net beskikbaar aan aktiewe lede van die Inspirerende Kunste-span en hulle gades; en jy het nodig om ons asb te laat weet of jy dit sal kan maak.

Datum: Dinsdag 20 Julie 2010
Tyd: 19h30
Plek: Mosaïek Teatro
RSVP: Per e-pos by Michelle, op beleef@mosaiek.com

Dit sal vir ons ‘n groot voorreg wees om jou te ontvang.

Vriendelike groete,
Haweloos-span 2010

X
Loading