| Sat | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 05/06/2010 08:15
End: 05/06/2010 12:00
'n Interaktiewe leerervaring oor jou verhouding tot die wêreld, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe in betekenis. | ||