Events

« Saterdag May 08, 2010 »
Sat

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 08/05/2010 08:15
End: 08/05/2010 12:00

'n Interaktiewe leerervaring oor 'n verhouding met God, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n geestelike lewe.

Start: 08/05/2010 14:00
End: 08/05/2010 16:00

Forest Farm is ‘n tehuis vir serebraal gestremde volwassenes.   Hierdie mense is baie blymoedig en waardeer aandag en so bietjie liefde.   Dit gaan ‘n inspirerende besoek wees….

X
Loading