



| Vry | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 07/05/2010 18:30
End: 07/05/2010 21:00
Kom Join Mez'o vir 'n Movie Marathon!
Wanneer: 7 Mei 2010 Waar: Mezzanine Tyd: 18:30 - 21:00
Bring snacks saam en 'n kussing as jy wil!
Jy is ook welkom om jou vriende saam te bring
Vir meer inligting kontak Miranda op 011 268 4776 of Mirandaw@mosaiek.com Sien jou daar!
Groete Start: 07/05/2010 18:45
End: 07/05/2010 21:00
Enkelouer Ondersteuningsgroep (Enkelma"s en enkelpa"s) Spreker: Truida Botha (kindersielkundige) | ||