Events

« Saterdag March 20, 2010 »
Sat

Lydenstyd 2010

Aswoensdag, 17 Februarie 2010

PalmSondag, 28 Maart 2010

Goeie Vrydag, 2 April 2010

OpstandingSondag, 4 April 2010

People Project

Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos.

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 20/03/2010 08:00
End: 20/03/2010 10:30

Kom geniet 'n volle buffetontbyt saam met ons manne.

Tema:  Wat is jou koninkryksmandaat, meneer?

Spreker:  Johan Woest

Kaartjies: Pieter van der Walt 0828201519 of e-pos bathrooms@tiscali.co.za

Prys:  Alles ingesluit - R 75-00.  Ons sal 'n kollekte opneem vir die spreker. 

X
Loading