BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Mosaïek |  March 01 2010- April 01 2010
PRODID:-//strange bird labs//Drupal iCal API//EN
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100216T220000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20020203
UID:http://www.mosaiek.com/node/1090
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1090
SUMMARY:Lydenstyd 2010
DESCRIPTION:
Lydenstyd 2010
Aswoensdag\, 17 Februarie 2010
PalmSondag\, 28 Maart 2010
Goeie Vrydag\, 2 April 2010
OpstandingSondag\, 4 April 2010
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100217T100000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100404T100000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1156
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1156
SUMMARY:Peoples Project
DESCRIPTION:
People Project
Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het.  Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom.  Ons dink aan sy verwerping\, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is.  En ons onthou\:  dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie\, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100302T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100302T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1114
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1114
SUMMARY:Missional Expressions Dialogue Group - 2 March
DESCRIPTION:
&nbsp\;
TOPIC \: HIV/Aids
You are invited to join us for our next Missional Dialogue Group at Mosaiek on 2nd March @ 19\:00.  The topic of discussion is HIV &amp\; Aids presented by the following speakers\:
&nbsp\;
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100303T160000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100303T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1160
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1160
SUMMARY:OT101 Ou Testament
DESCRIPTION:
Wat is die Bybel? Hoe verstaan ek wat ek lees? Het die Ou Testament nog outoriteit in ons post-moderne samelewing? Wat beteken dit dat ons glo dat die Bybel geïnspireerd is? Hoe moet ek die verhalende literatuur van die Ou Testament lees en verstaan? Hoe moet ek die wysheidsboeke van die Ou Testament lees en verstaan? Wat is die inhoud\, teologie en boodskap van elke Ou Testamentiese geskrif? Hoe kan ek vandag die Ou Testament interpreteer en in my eie geestelike journey  toepas?
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100303T160000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100303T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1162
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1162
SUMMARY:KG101 Kerkgeskiedenis
DESCRIPTION:
Kerkgeskiedenis klink vir baie mense na 'n rits datums vol stowwerige gebeure wat geen mens kan onthou of wat nie eintlik vir vandag iets te sê het nie. Die geskiedenis kan 'n mens ook ontnugter en met baie vrae laat – want wie se storie is nou eintlik die waarheid?
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100305T080000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100305T110000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1209
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1209
SUMMARY:Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100305T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100305T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1021
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1021
SUMMARY:Hoe kan 'n volgende verhouding werk na egskeiding? Johan Ferreira\, Sielkundige\, gesels met die enkelma ondersteuningsgroep
DESCRIPTION:
Johan Ferreira\, Sielkundige in Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek gesels met die enkelma ondersteuningsgroep oor die moontlikhede van 'n suksesvolle volgende verhouding na egskeiding in Chapter 4 van die Genesis gebou op die Mosaiek Kampus.
Johan Ferreira\, Psychologist from Johannesburg at Wholeness @ Mosaiek will be talking to the single mother support group about the possibilities of a successful relationship after divorce in Chapter 4 of the Genesis building on the Mosaiek Campus in Fairland.
Vir verdere besonderhede kliek op &quot\;Wholeness&quot\;
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100305T220000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100306T220000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1084
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1084
SUMMARY:Getting The Love You Want
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100306T220000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20020203
UID:http://www.mosaiek.com/node/1202
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1202
SUMMARY:Origins 2010 - Sondag #2
DESCRIPTION:
Die lootsing van Origins 2010 - Ontwikkelingsfonds.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100306T223000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100307T080000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1068
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1068
SUMMARY:Doop inligting sessie na afloop van1ste en 2de oggend diens
DESCRIPTION:
Ons doop twee maal per jaar met ons eerstedoopgeleentheid wat sal plaasvind op Sondag\, 14 Maart 2010.
&nbsp\;
Ons het 4 inligting sessies waarvan jy net 1 hoef by te woon op Sondag 28 Februarieen 7 Maart 2010\, direk na die eerste en twee oggend diens in die Teatro sebabakamer (as jy in die Teatro staan en jy kyk na die verhoog is dit diebabakamer aan die linkerkant van die Teatro). In hierdie inligtingsessie probeer ons om julle bietjie meer in te ligoor die doop\, die simboliek daarvan ens en ons beantwoord ook enige vra wat jydalk mag hê.
&nbsp\;
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100309T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100309T183000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1145
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1145
SUMMARY:KOM VIER DIE PASE
DESCRIPTION:
Ons by Feminae fokus hierdie jaar met al ons onderwerpe rondom die tema &quot\;Bruilof&quot\;. Ons moet gereed maak\, want ons Bruidegom is oppad. Wanneer jy met jou eggenote in die eg verbind word leerken jy vooraf sy familie en hoor jy van hul tradisies en gewoontes. Jesus ons Messias\, het gekom eers as mens\, sodat ons die lewe kan beërwe en daarom vier en herdenk ons die Pase.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100312T080000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100312T110000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1210
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1210
SUMMARY:Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100312T220000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100313T140000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1080
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1080
SUMMARY:Survivor Adventure
DESCRIPTION:
Saterdag\, 13 Maart
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100313T061500Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100313T100000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1172
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1172
SUMMARY:UITwaarts
DESCRIPTION:
'n Interaktiewe leerervaring oor jou verhouding tot die wêreld\, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe in betekenis.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100313T220000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20020203
UID:http://www.mosaiek.com/node/1203
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1203
SUMMARY:Origins 2010 - Sondag #3
DESCRIPTION:
Die lootsing van Origins 2010 - Ontwikkelingsfonds.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100314T060000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100314T090000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1067
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1067
SUMMARY:Doop
DESCRIPTION:
Ons doop twee maal per jaar met ons eerste doop geleentheid van die jaar wat sal plaasvind op Sondag\, 14 Maart 2010.
&nbsp\;
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100316T100000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100316T130000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1381
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1381
SUMMARY:Missional Expressions Kinder van die Winter Pilgrimage
DESCRIPTION:
You are welcome to join us on Friday to distribute the jerseys of &quot\;Kinders van die Winter&quot\; in Zandspruit.  For further information\, please contact nerinar@mosaiek.com
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100317T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20101201T170000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1177
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1177
SUMMARY:Depressie en angs ondersteuningsgroep
DESCRIPTION:
Depressie en Angs ondersteuningsgroep
Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland).
Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100319T080000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100319T110000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1211
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1211
SUMMARY:Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100320T060000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100320T083000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1113
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1113
SUMMARY:Maximus Manne-ontbyt te Ramkietjie Country Restaurant\, 35 Peter Road\, Honeydew/Ruimsig
DESCRIPTION:
Kom geniet 'n volle buffetontbyt saam met ons manne.
Tema\:  Wat is jou koninkryksmandaat\, meneer?
Spreker\:  Johan Woest
Prys\:  Alles ingesluit - R 75-00.  Ons sal 'n kollekte opneem vir die spreker.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100320T223000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100321T093000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1058
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1058
SUMMARY:Mez'o sluit af vir die 1 ste kwartaal
DESCRIPTION:
Kom geniet die aaste diens van die kwartaal saam met ons
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100325T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100325T183000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/814
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/814
SUMMARY:Maximus Mannebediening\: Toerustingsessie - \\"Die Man Kursus\\" Sessie 5 - Genesislokaal\, Mosaiek
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100326T080000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100326T110000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1285
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1285
SUMMARY:Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100327T220000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100327T220000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1092
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1092
SUMMARY:PalmSondag
DESCRIPTION:
Op hierdie Sondag gedenk ons Jesus se intog in Jerusalem in - en die begin van Heilige Week. Alle byeenkomste vandag wentel om hierdie tema.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100328T060000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100406T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1109
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1109
SUMMARY:Kruisstasies
DESCRIPTION:
Beleef Heilige Week met hierdie jaarlikse instelling van Mosaiek - Die Kruisstasies. Deur kuns\, musiek\, interaktiewe belewenis en rituele begelei hierdie ervaring jou deur 12 momente in die Kruistog van Jesus. Oop daagliks tussen 08\:00 en 21\:00.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100329T100000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100329T104000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1093
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1093
SUMMARY:Heilige Week - Maandag - Klipkerk
DESCRIPTION:
'n Spesiale byeenkoms in die Klipkerk gedenk hierdie dag in die laaste week van Jesus voor sy kruisiging.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100329T163000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100329T171500Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1094
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1094
SUMMARY:Heilige Week - Maandag - Klipkerk
DESCRIPTION:
'n Spesiale byeenkoms in die Klipkerk gedenk hierdie dag in die laaste week van Jesus voor sy kruisiging.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100330T100000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100330T104000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1095
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1095
SUMMARY:Heilige Week - Dinsdag - Klipkerk
DESCRIPTION:
'n Spesiale byeenkoms in die Klipkerk gedenk hierdie dag in die laaste week van Jesus voor sy kruisiging.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100330T163000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100330T171500Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1096
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1096
SUMMARY:Heilige Week - Dinsdag - Klipkerk
DESCRIPTION:
'n Spesiale byeenkoms in die Klipkerk gedenk hierdie dag in die laaste week van Jesus voor sy kruisiging.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100331T100000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100331T104000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1097
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1097
SUMMARY:Heilige Week - Woensdag - Klipkerk
DESCRIPTION:
'n Spesiale byeenkoms in die Klipkerk gedenk hierdie dag in die laaste week van Jesus voor sy kruisiging.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T093308Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100331T163000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100331T171500Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1098
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1098
SUMMARY:Heilige Week - Woensdag - Klipkerk
DESCRIPTION:
'n Spesiale byeenkoms in die Klipkerk gedenk hierdie dag in die laaste week van Jesus voor sy kruisiging.
END:VEVENT
END:VCALENDAR