Events

« Week of February 21, 2010 »
SonMaanDinsWoensDonVrySat
21
all day

Lydenstyd 2010

Aswoensdag, 17 Februarie 2010

PalmSondag, 28 Maart 2010

Goeie Vrydag, 2 April 2010

OpstandingSondag, 4 April 2010

all day

People Project

Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos.

Start: 19/02/2010 16:00
End: 21/02/2010 12:00

Visual Poets bied 'n kamp aan vir alle kunsgeesdriftiges.  Vir meer inligting kontak vir Tersia Brown by 082 375 7466

22
all day

Lydenstyd 2010

Aswoensdag, 17 Februarie 2010

PalmSondag, 28 Maart 2010

Goeie Vrydag, 2 April 2010

OpstandingSondag, 4 April 2010

all day

People Project

Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos.

23

24

25

Start: 25/02/2010 19:00
End: 25/02/2010 20:30

Ons wil elke laaste Donderdagaand van die maand vir omtrent 'n uur in 'n Genesis-lokaal by Mosaiek byeenkom rondom die verskeie temas van Jimi le Roux se "Die Man Kursus".

26
all day

Lydenstyd 2010

Aswoensdag, 17 Februarie 2010

PalmSondag, 28 Maart 2010

Goeie Vrydag, 2 April 2010

OpstandingSondag, 4 April 2010

all day

People Project

Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos.

Start: 26/02/2010 10:00
End: 26/02/2010 13:00
n.v.t.
Start: 26/02/2010 18:45
End: 26/02/2010 21:05

Lering/Teaching:

DVD Mosaiek Kongres sessie 4:  The First Language of God - Ron Martoia - BAIE SPESIAAL, moenie misloop!

NB!! Cornea Matthee bedien die kinders.

Alle Vrydae byeenkomste is in chapter 3 en 4, Genesisgebou.

27
all day

Lydenstyd 2010

Aswoensdag, 17 Februarie 2010

PalmSondag, 28 Maart 2010

Goeie Vrydag, 2 April 2010

OpstandingSondag, 4 April 2010

all day

People Project

Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos.

Start: 27/02/2010 08:15
End: 27/02/2010 12:00

'n Interaktiewe leerervaring oor 'n verhouding met ander, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe in community.

X
Loading