



| Vry | ||
|---|---|---|
Lydenstyd 2010 Aswoensdag, 17 Februarie 2010 People Project Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos. Start: 26/02/2010 18:45
End: 26/02/2010 21:05
Lering/Teaching: DVD Mosaiek Kongres sessie 4: The First Language of God - Ron Martoia - BAIE SPESIAAL, moenie misloop! NB!! Cornea Matthee bedien die kinders. Alle Vrydae byeenkomste is in chapter 3 en 4, Genesisgebou. | ||