BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Mosaïek |  February 01 2010- March 01 2010
PRODID:-//strange bird labs//Drupal iCal API//EN
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100131T153000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100214T164500Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1014
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1014
SUMMARY:10\:10\:10-journey
DESCRIPTION:
'n Opwindende inisiatief deur ons Nuwe Generasie nooi jou uit om deel te vorm van 'n 10-week uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here\, te ontwikkel in jou verhoudings met hulle met wie jy die lewe diep deel en te groei in jou bewustheid vanjou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wereld te maak.
&nbsp\;
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100202T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100202T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1010
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1010
SUMMARY:PALS - Ondersteuningsgroep vir Ouers - Support group for parents
DESCRIPTION:
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100205T080000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100205T080000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1070
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1070
SUMMARY:Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100205T164500Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100205T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1034
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1034
SUMMARY:Enkelma- Ondersteuningsgroep
DESCRIPTION:
&nbsp\;
Beweging is lewe! -  Kardio-Flex Klasse met Mimi Coetser
Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4 in die Genesisgebou
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100205T220000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100206T103000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1037
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1037
SUMMARY:Persoonlike Finansiële Kursus
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100206T073000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100206T100000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1056
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1056
SUMMARY:Mez'o failiteerders opleiding
DESCRIPTION:
Opleiding geskied vir die nuwe reeks &quot\;Skin&quot\; en &quot\;Groove&quot\;
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100206T143000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100206T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1057
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1057
SUMMARY:Mez'o leiers & fasiliteerders opleiding en braai
DESCRIPTION:
Ons kuier saam voor die nuwe reekse begin en praat saam deur die nuwe kurrikulum
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100207T063000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100207T091500Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1054
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1054
SUMMARY:Mez'o begin met nuwe kurrikulums \\"Skin\\" & \\"Groove\\"
DESCRIPTION:
Mez'o split!
Graad 8-9 en Graad 10-12 gaan ook elkeen in eie lokaal wees.
Ons gaan wees in Genesis 3 &amp\; 4
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100212T080000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100212T080000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1115
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1115
SUMMARY:Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100213T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100213T210000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1081
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1081
SUMMARY:30Somethings Kuieraand
DESCRIPTION:
Ons volgende kuier aand sal Saterdag\, 13 Februarie 2010 plaasvind
Daar gaan ‘n optrede wees en ook ‘n klein dansvloer…
Cattle Baron Grill House Northcliff\,
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100214T063000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100214T091500Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1055
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1055
SUMMARY:Mez'o gaan na Teatro vir familie Sondag
DESCRIPTION:
Mez'o sluit aan by die oggend diens saam met die res van die gemeente vir 'n familiesondag.
Vir Mosaiek is dit belangrik dat ons as egsinne ook saam groei op op geestelike pad.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100216T220000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20020203
UID:http://www.mosaiek.com/node/1090
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1090
SUMMARY:Lydenstyd 2010
DESCRIPTION:
Lydenstyd 2010
Aswoensdag\, 17 Februarie 2010
PalmSondag\, 28 Maart 2010
Goeie Vrydag\, 2 April 2010
OpstandingSondag\, 4 April 2010
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100217T100000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100217T103000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1091
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1091
SUMMARY:AsWoensdag - Klipkerk Lectio Divina
DESCRIPTION:
'n Spesiale byeenkoms word in ons Klipkerk gehou op hierdie dag om die begin van Lydenstyd te gedenk.
Die veertig dae voor OpstandingSondag (Sondae uitgesluit) word reeds deur die eeue as ‘n seisoen van opoffering en afsondering in aanloop van Heilige Week. Dit herinner ons aan die lyding in ons wêreld en help ons om te empatiseer met die armes en minderbevoorregtes rondom ons\; soos ons reflekteer op dit wat Jesus vir ons kom doen het.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100217T100000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100404T100000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1156
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1156
SUMMARY:Peoples Project
DESCRIPTION:
People Project
Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het.  Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom.  Ons dink aan sy verwerping\, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is.  En ons onthou\:  dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie\, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100219T080000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100219T110000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1116
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1116
SUMMARY:Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100219T140000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100221T100000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/783
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/783
SUMMARY:Visual Poets Kamp \: Waterberg
DESCRIPTION:
Visual Poets bied 'n kamp aan vir alle kunsgeesdriftiges.  Vir meer inligting kontak vir Tersia Brown by 082 375 7466
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100219T164500Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100219T190000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1039
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1039
SUMMARY:Enkelma Ondersteuningsgroep
DESCRIPTION:
&nbsp\;
Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4\, Genesisgebou.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100225T170000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100225T183000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/813
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/813
SUMMARY:Maximus Mannebediening\: Toerustingsessie - \\"Die Man Kursus\\" Sessie 4 - Genesislokaal\, Mosaiek
DESCRIPTION:
Ons wil elke laaste Donderdagaand van die maand vir omtrent 'n uur in 'n Genesis-lokaal by Mosaiek byeenkom rondom die verskeie temas van Jimi le Roux se &quot\;Die Man Kursus&quot\;.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100226T080000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100226T110000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1117
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1117
SUMMARY:Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas
DESCRIPTION:n.v.t.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100226T164500Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100226T190500Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1040
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1040
SUMMARY:Enkelma Ondersteuningsgroep
DESCRIPTION:
&nbsp\;
Lering/Teaching\:
DVD Mosaiek Kongres sessie 4\:  The First Language of God - Ron Martoia - BAIE SPESIAAL\, moenie misloop!
NB!! Cornea Matthee bedien die kinders.
Alle Vrydae byeenkomste is in chapter 3 en 4\, Genesisgebou.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100227T061500Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100227T100000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1169
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1169
SUMMARY:METwaarts
DESCRIPTION:
'n Interaktiewe leerervaring oor 'n verhouding met ander\, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe in community.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100227T220000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20020203
UID:http://www.mosaiek.com/node/1201
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1201
SUMMARY:Origins 2010 - Sondag#1
DESCRIPTION:
Die lootsing van Origins 2010 - Ontwikkelingsfonds.
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP;VALUE=DATE-TIME:20120519T092253Z
DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20100227T223000Z
DTEND;VALUE=DATE-TIME:20100228T080000Z
UID:http://www.mosaiek.com/node/1069
URL;VALUE=URI:http://www.mosaiek.com/node/1069
SUMMARY:Doop inligting sessie na afloop van 1ste en 2de oggend diens
DESCRIPTION:
Ons doop twee maal per jaar met ons eerstedoopgeleentheid wat sal plaasvind op Sondag\, 14 Maart 2010.
&nbsp\;
Ons het 4 inligting sessies waarvan jy net 1 hoef by te woon op Sondag 28 Februarieen 7 Maart 2010\, direk na die eerste en twee oggend diens in die Teatro sebabakamer (as jy in die Teatro staan en jy kyk na die verhoog is dit diebabakamer aan die linkerkant van die Teatro). In hierdie inligtingsessie probeer ons om julle bietjie meer in te ligoor die doop\, die simboliek daarvan ens en ons beantwoord ook enige vra wat jydalk mag hê.
&nbsp\;
END:VEVENT
END:VCALENDAR