Duislig / Studente

duislig - 18+ jongmens en studente bediening

As die 18-20+ bediening het duislig ontstaan as die plek waar die jong mense van die gemeente met mekaar kan connect en mekaar kan bedien in community en ook ...belangrikste van als...net kan BELONG.

duislig se kernwaardes is gebaseer op Mosaiek se DNA en daaruit is die volgende vir ons belangrik:
Om te
...BELONG,
Te...BELIEVE,
en so te...BECOME