



Informele dienste waartydens relevante lewensissues aangespreek word.
(Beide dienste is eners. Lees meer hieroor by http://www.mosaiek.com/dubbelvisie)
Die aandbyeenkoms herhaal gewoonlik die oggendtema en word spesiaal verweef met die Nuwe Generasie in gedagte.
'n Belewenis-gerigte geleentheid waarin ons saam die Christen-dissiplines van stilte, bepeinsing, simbole, rituele, ens. beoefen.
(Die Klipkerk is 24 uur per dag beskikbaar vir private gebed en afsondering. Van Maandag tot Donderdag om 12:00 tot 12:30 vind daar 'n afsonderingsgeleentheid met nagmaal plaas.)