Onderwerp “Doop”

Doop

Ons glo dat die Nuwe Testament leer dat 'n gelowige nadat hy/sy tot bekering gekom het in water gedoop moet word as 'n stap van gehoorsaamheid en ook as 'n simboliese getuienis van sy vereenselwiging met Jesus Christus.

Die doop is ‘n ritueel wat ‘n gelowige ondergaan as ‘n stap van gehoorsaamheid en ook as ‘n simboliese getuienis van sy vereenselwiging met Jesus Christus en sy missie op aarde.

Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. Matteus 28:19

Baptism suggests an ending and a new beginning. Immersion especially dramatizes this: a person is buried under the water – signifying the end of his or her old life – and then rises up out of the water – signifying the beginning of his new life as a disciple.Brian McLaren

Baptism bears witness to what God has done on our behalf and also signifies our identification with Christ. But that identification cannot be confined to an internalized and individualized commitment. We are baptized not only into the person of Christ but also into his body, constituted as the church here on earth, with all its diversity and imperfections (1 Cor 12:13). Baptism is a profoundly corporate act that signifies for all believers their new identity as members of a community of faith.– Eddie Gibbs

To be baptized is to be incorporated into the dying of Jesus so as to become a participant in his risen life, and so to share his ongoing mission to the world. It is to be baptized into his mission.Lesslie Newbigin

Die Doop word twee keer per jaar bedien. Die datums vir 2012 is 11 Maart en 11 November.

Rig enige navrae aan Belinda Karstens op 011 268 4703 of belindak@mosaiek.com .

 

Doop


11/11/2012

Die laaste doop-geleentheid vir 2012 vind vandag plaas. Rig navrae aan Belinda Karstens.

Doop


11/03/2012

Die eerste doop-geleentheid vir 2012 vind vandag plaas. Rig navrae aan Belinda Karstens.

Doop inligtingsvorm


Doop


06/03/2011 08:30
06/03/2011 20:00

Tydens vandag se dienste vier ons die sakrement van die Doop saam met persone wat besluit om hierdie stap in hulle geloofslewe te neem. Ons nooi belangstellendes om 'n voorafgaande inligtingsessie na 'n Sondagdiens by te woon. Navrae kan gerig word aan Belinda Karstens be 011 268 4703 of belindak@mosaiek.com .

Doop


14/11/2010 08:30
14/11/2010 20:00

Die laaste doop-geleentheid van 2010 vind op Sondag, 14 November 2010 plaas. As jy in 'n plek met jou reis in die Here gelei voel om hierdie besluit te neem, of dalk meer inligting daaromtrent verlang, is jy welkom om navrae aan Belinda Karstens (belindak@mosaiek.com) te rig. (Daar is 'n doop-inligtingsessie wat gewoonlik op 'n voorafgaande Sondag aangebied word waarby jy kan registreer.)

Doop


Doop

Doop


Doop

Doop


Doop

Doop


Doop

Preekreekse