Onderwerp “Mosaïek Akademie”

Akademie

Mosaïek Akademie

Die Mosaïek Akademie word in Januarie 2012 geloods, waardeur 6 programme aangebied word wat deur SATS aanvaar word met die oog op voltooiing van 'n B.Th-graad in Teologie. Hier sal jy toegerus word om jou roeping te kan ontdek, deur verheldering beter te kan dien in jou huidige omstandighede en voorberei word vir 'n ander rol in die toekoms.

Kursusonderwerpe sluit in Jeugwerk, Musiek en Spiritualiteit, Leierskap, Spiritualiteit, Pastorale Sorg en Geestelike Begeleiding.

Die leerervarings duur vanaf 1 Maart tot 30 Oktober 2012.

Indien jy ingelig wil bly oor die Akademie, vul gerus die webvorm in. Vir enige verdere navrae, kontak gerus vir Baretta Nel / 011 215 7202.

Welkom by Mosaïek Akademie!

Woensdagaande is die Mosaïek kampus vol bedrywigheid soos mense, oud en jonk, in verskillende lokale bymekaarkom om saam te gesels, te leer en te reis oor die lewe, die Here, die Woord en hoe om dit beter te verstaan. Almal vra mos vrae oor die diep dinge van die lewe en in daardie sin is elke mens mos 'n teoloog! Teologie is mos faith seeking understanding.

Mosaïek Akademie wil juis hierdie soeke na God en na sin op relevante en interessante wyse fasiliteer deur die leerervarings wat aangebied word.  Die temas wat gedek word is die Bybel, geestelike groei, verskillende bedieninge en ander prakties-teologiese temas. Vir baie het die Akademie 'n leefwyse geword - 'n gereelde waarde-toevoeging tot hulle geestelike lewe.  Mosaïek Akademie maak ook die deur oop om formeel te studeer en 'n Certificate in Christian Ministry te verwerf.

Jy is baie welkom om saam te reis!

Lees gerus op hierdie bladsye meer oor die Akademie.  Kontak ook gerus die Akademie as jy verdere vrae het, of kom gesels! Die Here seën jou.

Sonja Kloppers
Administrateur

011 268 4763 | sonjak@mosaiek.com

Of maak gebruik van die volgende:
Mosaïek skakelbord: 011 268 4700

Akademie kantoorure:
08:30 tot 16:00 Maandae, Dinsdae & Donderdae
08:30 tot 12:00 Woensdae
08:30 tot 13:00 Vrydae

Klasse:
18:00 tot 21:00 Woensdagaande

Mosaiek Akademie Prospektus 2012

Mosaiek Akademie Inskrywingsvorm 2012

Mosaïek Akademie

Mosaïek Akademie

Die Mosaïek Akademie skop af in 2012. Volg gerus dié skakel om te sien wat Johan Geyser oor die Akademie deel.

Mosaïek Akademie - Hou my ingelig

Vul gerus dié vorm in as jy ingelig wil bly oor die Mosaïek Akademie.

Akademie: BK102 Klassieke Kultuur & PT203 Missiologie & Die Gemeenskap

24/11/2010 18:30
24/11/2010 21:00

BK102 Klassieke Kultuur:  Aangebied deur Dr Leonard Maré

PT203 Missiologie & Die Gemeenskap:  Aangebied deur Dr Gert Basson

Datums:  20 Oktober, 27 Oktober, 3 November, 10 November, 17 November, 25 November

Sluitingsdatum:  18 Oktober 2010!

Kontak Sonja Kloppers by 011 268 4763 of Sonjak@Mosaiek.com

Akademie: BK102 Klassieke Kultuur & PT203 Missiologie & Die Gemeenskap

17/11/2010 18:30
17/11/2010 21:00

10/11/2010 18:30
10/11/2010 21:00

03/11/2010 18:30
03/11/2010 21:00

Preekreekse