Onderwerp “Feminae”

Feminae

Ons is ‘n bediening wat vroue bedien en veral daarna streef om vroue wat gebrôke is en die letsels dra van leuens uit die verlede, te help en op reis te gaan en sodoende by die bestemming genesing uit te kom. Ons streef daarna om vroue oor alle grense te bedien op ‘n missionêle kontemplatiewe reis; en so as heel mense te eindig vir ons gesinne, vriende en samelewing.  Sodoende is ons op reis na volheid vrou wees.

Feminae-aand met Marike van Woord vir Woord


11/10/2011 19:00

Feminae-aand saam met Marike van Woord vir Woord.

Tema: Loop in Dankbaarheid

Tyd: 19:00 – 20:30

Plek: Hoofstuk 6 van die Genesis-gebou

Navrae: Ezette Olivier 0837564577

Feminae-aand met Tom Gouws


13/09/2011 19:00
13/09/2011 20:30

Hierdie geleentheid vind plaas in Hoofstuk 6 van die Genesis-gebou.

Tema: 'n Psalm vir 'n langpad

Vir meer inligting, kontak gerus vir Zelga Cronje by 082 903 9579 of thegoodnewspapers@iburst.co.za

Feminae-aand met Nedine Blom


Feminae-aand met Nedine Blom

Feminae-aand met Nedine Blom


Feminae-aand met Nedine Blom

Feminae-aand met Nedine Blom


Feminae-aand met Nedine Blom

Feminae-aand met Nedine Blom


Feminae-aand met Nedine Blom

Feminae-aand met Nedine Blom


Feminae-aand met Nedine Blom

Feminae-aand met Nedine Blom


Feminae-aand met Nedine Blom

Feminae-aand met Nedine Blom


Feminae-aand met Nedine Blom

Preekreekse