Leonard Sweet het op 'n keer genoem dat in die Middeleeue, die Kunste gered en gespaar gebly het deur die Kerk en die rol wat die Kerk vertolk het. Hy het gespekuleer dat hy dink in die toekoms die Kunste 'n rol gaan vertolk om die Kerk te red of te spaar.
Kuns inspireer ons almal. Jy kan selde ongeroer bly as jy aan Kuns blootgestel word. En daarom is Kuns vir ons ook belangrik. Ons wil deurlopend geleenthede daar stel om ander kunsvorms te ondersoek waarmee ons mekaar en die Here kan dien. Want - Kuns maak iets in jou los. En deur die eeue heen was Spiritualiteit en Kerkwees nog altyd baie nouliks aan mekaar gekoppel.
Woorde, beelde, beweging ... alles
Meer oor ons …
Mosaïek Gemeente se Facebook-groep.
'n Uitdeelstuk wat oor die inligting beskik oor die musical van 2009.
Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie. Staan sonder beweging. 2 Beweginglose toestand. 3 Ophou om voort te gaan. 4 Onderbreking van ’n beweging. 5 Toestand waar iets nie meer in werking is nie. 6 Gebrek aan vordering, voortuitgang.

Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie.