Dienswerk
Dienswerk! – dis ‘n woord wat gereeld by Mosaïek gehoor word.
- Hoekom is dit belangrik om jóú unieke gawes, talente, persoonlikheid, passies, agtergrond, opleiding, ervaring en potensiaal in te ploeg in iets groters as wat jy is?
- Hoekom word jy jaarliks uitgenooi om ondersoek in te stel en vir een jaar jouself aan iets besonders in ons gemeente en gemeenskap te kom verbind?
Geskep deur jacquesb op Dins, 2009/03/10 - 15:03