Planet J / Kinders

Planet J - Dit is Fun!

Stel jou voor ...
'n kindgerigte kinderbediening waar die Bybel kreatief geleer en uitgebeeld word, waar sy waarhede op 'n relevante wyse aangebied word, waar kinders herderlik begelei word, veilig hulleself kan wees en ondersoekend vrae kan vra, waar God se waarhede met pret en opwinding ontdek kan word.

Algemene Navraagvorm

As jy enige navrae het kan jy van hierdie vorm gebruik maak om dit onder ons aandag te bring.

@venturers (Gr 3-4) Ouer Sondag - Kom ontdek jou kind se gawes en talente!

5 Sep 2010 - 08:30
5 Sep 2010 - 11:15
Etc/GMT+2

n Pappa het eendag alles opgee…

Om sy seuntjie se talente te ontwikkel…

X-plorer Ouer Sondag - Kom ontdek jou kind se gawes en talente

25 Jul 2010 - 08:30
25 Jul 2010 - 11:15
Etc/GMT+2

 

‘n Pappa het eendag alles opgee…

Om sy seuntjie se talente te ontwikkel…

…daai seuntjie se naam is:

Immergroen Ouerskap Kursus

30 Jul 2010 - 18:30
31 Jul 2010 - 19:00
Etc/GMT+2

IMMERGROEN OUERSKAP KURSUS
30 & 31 Julie 2010 

Verstaan jou kind, herwin jou gesag en ontvangs praktiese dissiplineraad vir babas tot tieners!

Immergroen Ouerskapskursus - Registrasievorm

Verstaan jou kind, herwin jou gesag en ontvang praktiese dissiplineraad vir babas tot tieners!

Kom ontdek jou Ouerskapstyl en jou kind(ers) se temperament. Vra vrae, bespreek onderwerpe en verken saam die temas van die opwindende DVD-reeks gebaseer op die bekende boeke 'Kweek kinders met karakter' & 'Kweek gesonde gesag' geskryf deur Hettie Brittz.

Betalingsbesonderhede:
Tjeks moet aan 'Mosaïek' uitgemaak word.
Elektroniese oorbetaling: Faks jou bewys van betaling na 086 680 9040 of e-pos na joharinan@mosaiek.com.

Bankbesonderhede

Planet J - Registrasievorm

Maak van hierdie vorm gebruik om jou kind tussen 0 en 7 jaar te registreer. Ons benodig asb een vorm vir elke kind, en registrasiegeld beloop R100.

(Let asseblief daarop dat alle inligting op hieride vorm as vertroulik hanteer sal word en slegs tot die voordeel van die kind aangewend sal word.)

GesinSondag - 25 Oktober 2009

25 okt 2009 - 09:30
25 okt 2009 - 10:30
Etc/GMT+2

'n Paar geleenthede per jaar, sluit Mez'o (ons hoërskoolbediening) en Planet J (ons kinderbediening) by ons aan tydens ons Oggendbyeenkomste - 'n geleentheid vir hele gesin om saam bymekaar te kom en te groei in hulle reis met die Here.

X-Plorer-en-Ouer diens

9 Aug 2009 - 00:30
9 Aug 2009 - 10:30
Etc/GMT

SkyRocket-en-Ouer diens

23 Aug 2009 - 00:30
23 Aug 2009 - 10:30
Etc/GMT

Sindikeer inhoud