Onderwerp “Community”

Community

Community

Mense is op verskillende plekke in hulle geestelike reis en gevolglik sal hulle behoeftes mbt community verskil. Die volgende verduideliking kan help wanneer ’n keuse vir ’n tipe groep gemaak word...

3 verskillende groeperings in Mosaiek community nl:

  1. Communio is ’n samekoms van mense wat net bymekaar wil wees en saam wil groei, bv kleingroepe, luistergroepe.
  2. Koinonia is ’n samekoms van mense wat bymekaar kom om mekaar te ondersteun in die gesondmakingsproses, bv ondersteuningsgroepe by Wholeness.
  3. Communitas is ’n samekoms van mense wat bymekaar kom om saam iets te gaan doen, bv belangegroepe, projekgroepe.

Waarom gratis koffie & tee by Mosaiek?


Dis dalk jou eerste keer by Mosaiek. Jy kom oor die piazza aangestap, en sien oral mense om silwer tafeltjies sit - al geselsend oor ‘n koppie koffie of tee. Die gesprekke tussen die mense strek van kliphard-uit-die-maag-lag, simpatieke luister na mekaar se uitdagings, of saam soekend na rigting-wysers oor kwessies van geloof en die lewe. 

 

Community Kalender 2012


Community Kalender 2012

Community nooi jou uit om vanaf eerskomende Sondag jou gratis Community Kalender vir 2012 by die i-desk af te haal.

 

GesinSondag


28/10/2012 08:00

GesinSondag


26/08/2012 08:00

Vadersdag


17/06/2012 08:00

Moedersdag


13/05/2012 08:00

Silwer Mossie 2011 - Dankie en Droom - Johan Geyser


Skakel in by Marelize Malan se kleingroep


Maak van hierdie vorm gebruik om by hierdie Kleingroep in te skakel.

Enkelinge 40+

Enkelinge 40+

Die Communitas-groep Enkelinge 40+ skep vir vir enkellopendes ouer as 40 jaar 'n veilige spasie om mekaar beter te leer ken: om vriendskappe en verhoudings te bou. Dit bied jou ook die geleentheid om saam met God te journey en uit te gaan en vir ander (die wêreld) iets te beteken.

Ons ontmoet die eerste Dinsdag aand van elke maand van 19:00 tot 21:00.

Vir meer inligting stuur gerus 'n e-pos aan Sophia Coetzee by sophia.e.coetzee@jpmchase.com.

Preekreekse